Waarom beland ek altyd weer op dieselfde plek?

Ek probeer.

Ek bid.

Ek werk hard.

Maar tog voel dit asof ek in dieselfde manier van doen vasloop. Dalk gaan dit nie oor wilskrag nie. Dalk is daar gewoontes en patrone wat ek nog nie raakgesien het nie.

Waarom beland ek altyd weer op dieselfde plek?

Ek probeer.

Ek bid.

Ek werk hard.

Maar tog voel dit asof ek myself in dieselfde manier van doen vasloop. Dalk gaan dit nie oor wilskrag nie. Dalk is daar gewoontes en patrone wat ek nog nie raakgesien het nie.

Het jy al opgelet...

jy sê ja wanneer jy eintlik nee wil sê?

jy voel skuldig wanneer jy afvat?

jy stel belangrike dinge uit?

jy dink so lank oor 'n besluit dat jy niks doen nie?

Jy is nie alleen nie. 👑

Baie van ons ontwikkel gewoontes wat so normaal voel dat ons dit eers agterkom wanneer ons weer op dieselfde plek beland.

Maar wat ons nie raaksien nie, kan ons steeds pootjie.

Om dit te herken, is waar dinge begin verander.

Daar móét meer wees as dit.

Soms voel dit asof jy net besig is om deur die dae te kom.

- Werk.

- Verantwoordelikhede.

- Nog 'n lysie.

- Nog 'n week.

- Nog 'n maand.

En tog...

voel dit asof iets ontbreek.

Asof daar meer moet wees.

- Meer vreugde.

- Meer rustigheid.

- Meer vervulling.

Dalk is die probleem nie 'n tekort aan geleenthede nie. Dalk is daar gewoontes en patrone wat jou so besig hou dat jy nie meer die moontlikhede kan sien nie.

Partykeer begin vorentoe beweeg met een belangrike besluit.

👑

Waarom 'n granaat?

Die lewe los merke.

Dit louter ons soos silwer.

Soms voel dit asof die uitdagings, teleurstellings en verantwoordelikhede van die lewe ons gevorm het tot iets minder as wat ons werklik is.

Daarom beteken die granaat vir my so baie. Die lewe het jou gevorm en haar merk op party plekke gelos, maar dit het nie jou potensiaal verander nie.

Die saad is nog steeds daar. 👑

Jy hoef dit nie alleen uit te werk nie.

Partykeer is dit moeilik om te sien wat regtig aangaan, omdat jy elke dag daarmee saamleef.

Jy dra die verantwoordelikhede.

Jy voel die emosies.

Jy probeer sin maak van alles en nog wat.

So dikwels mis ons die dinge reg voor ons neuse, omdat ons te naby daaraan is of te emosioneel betrokke is. Dan is dit maklik om sekere gewoontes en blinde kolle mis te kyk.

Soms help dit om met iemand te gesels wat nie emosioneel deel van die situasie is nie.

- Iemand wat die regte vrae vra.

- Iemand wat jou help om dinge vanuit 'n ander hoek te sien.

- Iemand wat op jóú fokus.

👑

Hoe kan ek jou help?

Jy hoef nie alles alleen uit te werk nie. Soms help dit om saam met iemand te dink, nuwe perspektiewe te ontdek en die volgende stap duideliker te sien.

Kom ons gesels

'n Ontspanne koffiegesprek waar ons kyk na wat tans in jou lewe aangaan en wat jou volgende stap kan wees.

Shadowmatch

Verstaan jou gewoontes beter en ontdek die patrone wat jou energie gee — of moontlik terughou.

Groep- en individuele begeleiding

Praktiese ondersteuning om momentum te bou en met meer duidelikheid vorentoe te beweeg.

Wat gebeur as ons gesels?

Ons begin waar jy is.

Geen plan.

Geen druk.

Jou storie maak saak, maar ons
bly nie daar vassteek nie.

Net 'n lekker gesels.

Saam kyk ons na wat in jou lewe aangaan. Na die dinge wat energie gee en die dinge wat jou energie tap.

Na die gewoontes wat jou help en
die gewoontes wat jou pootjie.

Ons bepeins die volgende stap.

Nie die volgende honderd nie.

Net die volgende een,
sodat jy weer kan wegspring.

Stap vir stap.

Dag vir dag.

👑

Klein veranderinge maak 'n groot verskil.

Baie mense wag vir die groot deurbraak.

Die dag wanneer alles skielik anders gaan wees. Die dag wanneer hulle uiteindelik genoeg moed gaan hê.

Maar verandering begin selde daar.

Dit begin met een besluit.
Een nuwe gewoonte.
Een klein treetjie vorentoe.

Soos saadjies wat geplant word en ontpop in jong boompies, so kry ons duidelikheid wanneer ons aanhou aksie neem - een dag op 'n slag.

Jy hoef nie alles vandag uit te werk nie. Jy hoef net die volgende tree te gee.

Oorvloed volg aksie

👑

Wat ander sê...

Jy hoef nie my woord daarvoor te vat nie.

Hier is wat ander ervaar het toe hulle begin het om hul gewoontes beter te verstaan en aksie te neem.

Jasmine Richards

Granaat Vrou’s personal growth coaching really opened my eyes. The mindfulness sessions helped keep me centered and more productive. Highly recommend her approach!

Monica Chandler

I've bounced around a bit; Granaat Vrou's career and wellness coaching truly stands out. Real strategies that deliver. Finally, a space where growth feels tangible.

Thomas Krazinski

Attended a Granaat Vrou workshop last week. Good, useful content with strong interaction. No jargon, just clear tips. Quite beneficial for team development.

Elke reis begin met een gesprek.

En een tree op 'n slag.

👑

Saam maak ons 'n groter impak

Groei gebeur nie altyd alleen nie. Soms ontdek ons nuwe perspektiewe, skep moed en bou momentum wanneer ons saam met ander reis. Daarom skep ek ook geleenthede waar ons saam kan leer, deel en groei.

Granaatvrou Oosrand

'n Gemeenskap van vroue wat saam reis, mekaar aanmoedig en ontdek hoe klein aksies 'n groot verskil kan maak wanneer geloof en aksie hande vat.

Werkswinkels

Praktiese en inspirerende sessies wat jou help om nuwe perspektiewe te ontdek, moed te skep en momentum te bou.

Spreker en fasiliteerder vir groepe en organisasies

Beskikbaar vir vrouegroepe, kerke, skole, gemeenskapsorganisasies en spesiale geleenthede waar groei, potensiaal en doelgerigte aksie deel van die gesprek is.

Kom ons gesels...

Dis ok om nie al die antwoorde te hê nie. Dis ook ok as jy nie weet wat om volgende te doen nie.

Jy hoef nie alles self uit te werk nie.

Kom drink koffie saam met my.

Vertel my meer dan kyk ons saam daarna.👑

MEET THE FOUNDER & CEO

Hey, I'm René!

I started lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit and have since been able to lorem ipsum.

Ever since I've been able to lorem ipsum dolor sit amet, consectetur, including some cool stuff like:

Credibility factor lorem ipsum

Authority stats and other lorem ipsum

Results and experience lorem ipsum

FAQs

Unlock Your Potential: Answers to Your Top Coaching Questions

What can I expect from my first session with Granaat Vrou?

The first session is about understanding your goals, challenges, and planning a personalized coaching strategy.

How long does a typical coaching program last?

Coaching programs range from 3 to 6 months, tailored to each client's specific goals and progress.

Is coaching the same as therapy?

Coaching is action-oriented, focusing on setting and achieving future goals, while therapy often deals with healing past issues.

What qualifications does Granaat Vrou have as a life coach?

Granaat Vrou is certified by a reputable coaching institution and has over ten years of experience.

Can I switch between different coaching services?

Yes, you can switch between services as your goals and needs evolve.

How is the privacy of my sessions maintained?

Confidentiality is paramount in our sessions, maintaining the highest standards of privacy and discretion.

Image

Innovation

Fresh, creative solutions.

Image

Integrity

Honesty and transparency.

Excellence

Excellence

Top-notch services.

Dance of Life

Embrace the dance within chaos.

Love it, give it wings,

and live the abundance of life.

~ René Vosloo

Die Granaatvrou

FOLLOW US

LEGAL

Copyright 2026. #ActIntoAbundance. All Rights Reserved.

Why a pomegranate?

A pomegranate looks simple on the outside…

but inside it’s full of seeds — potential waiting to be released.

You are the same.

You look ordinary on the outside…

but inside there is strength, wisdom, and untapped potential.

The seeds in your pomegranate aren’t missing.

They’re just waiting for insight and intention.

That’s what this work is about.

FREE DOWNLOAD

The 7 Habits of a Granaatvrou

Here's what you get:

  • The Anatomy of Action: Understand the hidden psychological triggers that drive your daily routines without you even realizing it.

  • Pattern Recognition: Learn proven techniques to "pause the reel" and identify the specific cues that lead to unproductive behaviors.

  • The Clarity Framework: Gain a step-by-step method for auditing your current lifestyle to separate helpful habits from the ones holding you back.

  • The Awareness Shift: Master the mental shift required to move from autopilot to intentional living, giving you back control over your day.

Total value: R297

Today Free!

Image

"Best purchase ever!"

"Testimonial lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit." - Name

Act Into Abundance

how your habits create your results

a man leaning against a wall with his arms crossed

Clarity — see how you naturally operate

➤ Know what energises you… and what drains you

➤ See your habits without shame

a man leaning against a wall with his arms crossed
3 women holding brown cardboard box
3 women holding brown cardboard box

 Alignment — match your actions to your wiring

➤ Stop pushing against yourself

➤ Use your natural rhythms to your advantage

a hand holding a card

Action — take the right action for YOU

➤ Small, consistent steps

➤ Built on how YOU actually behave

➤ Not how you think you should behave

a hand holding a card
assorted-color lear hanging decor

Habits → Behaviour → Results

When you start here, results come with more ease, confidence and joy.

My liewe Granaatvrou…

let’s look at your habits together.

Discovery Call

This is not a sales call — it’s a clarity conversation.

100% risk free

Here's what you get:

  • A safe space to explore your patterns

  • Help seeing your blindspots

  • Insight into how you’re wired

  • A next action step

Total value: R297

Today Free